# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê sy departement is deur die Uitgebreide Openbare Werke Program daartoe verbind om meer as 77-duisend voltydse werksgeleenthede te skep. Hiervan sal 65-persent aan vroue gaan, 55-persent aan die jeug en twee-persent aan gestremdes. Die woordvoerder van die departement, Thobile Zulu-Molobi, sê projekte soos die Jeug Omgewingsdienste, Jeug Werk in Afval en Omgewingsmonitors bied opleiding en stuur mense in die rigting van die bewaring van biodiversiteit, landboukultuur, afvalbestuur en herwinbare energie:
Minister George sê klimaataksie en werkskepping is dieselfde projek [KLANK]
ENG ThobileonLargest