Skip to content

Minister George sê afval- en hernubare-energiehervormings omskep beleid in werksgeleenthede en beleggings [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, beklemtoon Suid-Afrika se afval- en hernubare-energiehervorming omskep omgewingsbeleid in ‘n bron van werksgeleenthede en beleggings. Die departement het in 2024/2025 altesaam 324 van 326 omgewingsimpakstudies binne die wetlike tydsraamwerk verwerk wat ‘n doeltreffendheid van 99-persent is. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê energieprojekte, wat gemik is op die hantering van die nasionale krisis, is gemiddeld binne 57 dae afgehandel:

ENG MolobiOnEnergyReforms