Skip to content

Minister George ondersoek internasionale skenkings vir wetstoepassing en teenstropery [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê sy departement funksioneer in ‘n beperkte fiskale omgewing, maar sit nie stil nie. Hy sê hulle het ‘n hersiening van departementele besteding van stapel gestuur en streng kostebesparings-maatreëls ingestel. George sê hulle ondersoek ondersteuning van internasionale skenkers vir wetstoepassing en teenstroping, ontwikkel vernuwende finansieringsmeganismes vir groen projekte en werk saam met die Tesourie aan volhoubare begrotingsmodelle:

ENG DiononDonorSupport