# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het sy beslissing afgehandel oor ongeveer 150 appèl-aansoeke in die perlemoensektor. Die aansoeke spruit uit besluite om vrystellings ingevolge die Wet op Mariene Lewende Hulpbronne te weier na die departement se streng nagaan-proses. Woordvoerder Thobile Zulu-Molobi sê daar is bevind dat baie aansoekers die voorwaardes van hul voorheen uitgereikte permitte oortree het, wat daartoe gelei het dat hul vrystellings geweier is:
Minister George finaliseer 150 appèl-aansoeke teen perlemoen-kwotas [KLANK]
ENG ThobileonAbalone