Skip to content

Minister De Lille stel tussentydse raad vir SA Toerisme aan [SOUND]

# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het ‘n tussentydse raad van ses lede aangestel om toesig te hou oor Suid-Afrikaanse Toerisme, na die ontbinding van die vorige raad oor die beweerde onwettige skorsing van die uitvoerende hoof Nombulelo Guliwe. Mzamo Masito is as voorsitter aangewys, met Kholeka Zama as adjunk. Die departement se woordvoerder Aldrin Sampear sê die paneel bring uiteenlopende kundigheid in finansies, regswese en toerisme. Hy sê die minister sal benoemings vir permanente raadslede open:

ENG-SampearOnSATourism