Skip to content

Minister Creecy sê haar departement versnel projekte vir betroubare verskaffing van stralerbrandstof [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy sê die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika het 21,7-miljard-rand vir infrastruktuurontwikkeling bewillig. Sy sê dit sal geriewe vir passasiersveiligheid en -gerief oor die mediumtermyn verbeter en ‘n nuwe vragterminaal sal ook gebou word op die OR Tambo-internasionale lughawe in Kemptonpark, Ekurhuleni. Die minister sê haar departement versnel projekte vir betroubare verskaffing van stralerbrandstof vir alle lugdienste op al Suid-Afrika se lughawens:

ENG CreecyonJetFuel