Skip to content

Minister Creecy nooi die privaat sektor om Suid-Afrika se passasierspoornetwerk reg te ruk [KLANK]

# Die regering het ʼn reeks versoeke vir inligting uitgereik om idees en beleggings uit die privaat sektor te kry om Suid-Afrika se spoornetwerk te moderniseer en uit te brei. Die versoek sluit ʼn reeks areas in, soos reisgeldstelsels, depotbestuur en die kommersialisering van die Passasierspooragentskap se veselnetwerk om digitale verbinding te bevorder. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê hierdie versoeke is nie tenders nie, maar ʼn uitnodiging aan die mark om die regering te help om die spoorweg se toekoms te ontwerp:

ENG CreecyOnRFIs