Skip to content

Minister Chikunga sê DNS toetse moet na buite die skoolgronde uitgebrei word in Matatiele-verkragting saak [KLANK]

# Die minister van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, sê DNS toetse in die ondersoek van die verkragting van ‘n sewe-jarige meisie van Bergview Kollege, in Matatiele, in die Oos-Kaap, moet verder uitbrei as net die skoolgronde. Die minister se kommentaar kom te midde van wydverspreide openbare woede en oproepe vir geregtigheid. Chikunga het kommer uitgespreek dat dit moontlik nie ‘n geïsoleerde insident was nie:

 

ENG ChikungaOnTesting