Skip to content

Minister Chikunga sê arrestasie is ‘n belangrike stap na geregtigheid vir twee vermoorde vroue in Mamelodi [KLANK]

# Die ministerie van Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede verwelkom die arrestasie van ‘n verdagte na die moord op twee jong vroue in Mamelodi-Oos, Tshwane. Minister Sindisiwe Chikunga veroordeel die geweld en prys die polisie vir hul vinnige reaksie, en vra onmiddelike regsoptrede. Die verdagte sal na verwagting vandag in die Landdroshof in Mamelodi verskyn. Die ministerie se woordvoerder, Cassius Selala, het gemeenskappe gevra vir hul samewerking met die polisie om geweld teen vroue te stop:

ENG SelalaOnArrest