# Die Ministerie in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede het bevestig dat minister Sindisiwe Chikunga gesond en op die herstelpad is ná ‘n gesondheidsprobleem tydens die Y20-vergadering in Ekurhuleni gister. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê Chikunga is aangeraai om verlof te neem om te rus en te herstel na die voorval:
Minister Chikunga met verlof oor gesondheidsredes [KLANK]
ENG CassiusonHealthScare