Skip to content

Minister Aucamp stel nuwe lede aan vir bedryfskoördineringsraad oor bek-en-klouseer [KLANK]

# Die minister van Landbou, Willie Aucamp, het aangekondig die voorsitter van SAAI, Theo de Jager, en die direkteur van die Veeartsenynetwerk, Danie Odendaal, is as lede van die Bedryfskoördineringsraad vir Bek-en-klouseer aangestel. Die raad bestaan ​​uit rolspelers in die bedryf en is gestig om te verseker die bedryf speel ‘n daadwerklike en gesamentlike rol in die uitvoering van die Nasionale Strategie vir Bek-en-klouseer. Die minister sê dit sluit in entstofverspreiding, naspeurbaarheid en siektebeheer:

ENG AucampONCouncil