Skip to content

Menslike Nedersettings beplan om meer as 230 000 nuwe huise teen 2029 te bou [KLANK]

# Die ministerie van Menslike Nedersettings het dapper planne vir die volgende vyf jaar uiteengesit, wat die bou van meer as 237-duisend nuwe huise, die opgradering van meer as vier-duisend informele nedersettings, en die uitreiking van 80-duisend titelaktes insluit. Daar is reeds 34-miljard-rand toegeken vir die 2025/2026 finansiële jaar, waarvan die meeste na provinsies en metro’s gaan. Minister Thembi Simelane het die media meegedeel dat ‘n digitale stelsel ontwikkel word om dienslewering en deursigtigheid te verbeter:

ENG SimelaneOnBudget