Skip to content

Meiringspoort vir verkeer gesluit na oorstromings [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement vir Mobiliteit sê Meiringspoort, die N12-roete tussen Beaufort-Wes en Oudtshoorn, is tans weens oorstromings gesluit. Die provinsie loop deur onder swaar reën en sterk wind. Die departement se hoof van Verkeersbestuur, Maxine Bezuidenhout, sê motoriste wat tussen die Tuinroete en die Karoo reis, moet eerder die N9 van George deur Uniondale, Willowmore en Aberdeen gebruik en by die R61 na Beaufort-Wes aansluit:

ENG MaxineONMeiringspoort