Skip to content

Meer as R5-miljard benodig vir herstel van openbare infrastruktuur ná Oos-Kaapse oorstromings [KLANK]

# Die Oos-Kaapse regering sê daar sal nagenoeg 5,1-miljard-rand bestee moet word aan die herstel van die skade aan openbare infrastruktuur ná onlangse oorstromings. Ten minste 103 mense is dood toe verwoestende oorstromings Mthatha en Butterworth in Junie getref het. Honderd van die slagoffers is geïdentifiseer en begrawe. ‘n Dertienjarige seun word steeds vermis. Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, sê 120-miljoen-rand is toegeken vir tydelike huisvesting:

ENG WilliamsOnHousing