Skip to content

Meer as 900-duisend aansoeke ontvang vir opleiding in Polisiediens [KLANK]

# Dis vandag die laaste dag waarop voornemende rekrute aansoeke kan indien vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens se basiese leer-ontwikkelingsprogram. Die polisie het teen gister meer as 927-duisend aansoeke ontvang, waaronder meer as 527-duisend van jong vroue. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die meeste aansoeke was in Gauteng, gevolg deur KwaZulu-Natal:

ENG AthlendaonApplicationsCloses