Skip to content

Meer as 250 LP’s stem ten gunste van 2025 fiskale raamwerk in Parlement [KLANK]

# Die Nasionale Vergadering het die 2025 fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle goedgekeur, met 268 lede van die Parlement wat ten gunste daarvan gestem het en 88 daarteen. Die meeste steun was deur die ANC met 145 stemme, gevolg deur die DA met 80. Die MK-party en die EFF het daarteen gestem met BOSA wat buite stemming gebly het. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die begroting gaan nie oor besuinigingsmaatreëls nie, maar oor die verhoging van besteding om maatskaplike dienste te befonds en volhoubare groei te bevorder:

ENG GodongwanaOnAusterity