Skip to content

Meer as 2 000 Toyota Urban Cruisers herroep weens foutiewe brandstofmeter [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n veiligheidsherroeping aangekondig vir twee-duisend-208 Toyota Urban Cruisers weens ‘n foutiewe brandstofmeter op voertuie wat tussen 17 Januarie en 3 Junie verlede jaar vervaardig is. Phetho Ntaba van die kommissie sê die fout kan veroorsaak dat die brandstofaanwyser meer brandstof aandui as wat in die tenk is, wat kan veroorsaak dat die voertuig sonder brandstof kan gaan staan:

ENG NtabaOnToyotaUrbanCruiser