# ‘n Totaal van 15-duisend-481 verdagtes is in ‘n week landwyd tydens Operasie Shanela vir verskeie oortredings in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê dit sluit in 255 verdagtes wat vir verkragting in hegtenis geneem is, met die meeste, naamlik 116 in KwaZulu-Natal. Sy sê dit herbevestig die polisie se onwrikbare toewyding tot die bekamping van geslagsgeweld, vrouemoord en seksuele oortredings:
Meer as 15-duisend verdagtes landswyd gearresteer vir verskeie oortredings [KLANK]
AFR AmandaonSuspects