Skip to content

Meer as 15 000 verdagtes aangekeer te midde van verskerpte polisie-optrede teen dwelmsmokkelary [KLANK]

# Altesaam 15-duisend-367 verdagtes is in ‘n landwye polisie-optrede van 20 tot 26 April vasgetrek. Dit sluit 284 beweerde dwelmhandelaars in en twee-duisend-241 verdagtes vir die besit van dwelms. Die meeste inhegtenisnemings was in die Wes-Kaap. ‘n Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê hulle behaal steeds beduidende suksesse met die onderskepping van buitelandse dwelmsmokkelaars, veral van Brasilië:

ENG MukhathiONDrugTrafficking