# Die Interministeriële Komitee oor Migrasie sê meer as 15-duisend Malawiese burgers is vir repatriasie verwerk as deel van ‘n voortgesette regeringsveldtog om hul terugkeer te bespoedig. Die komitee se voorsitter, Mmamoloko Kubayi, het voor die betoging op 30 Junie, op ‘n nuuskonferensie gesê die proses sluit bevestiging en koördinering met toepaslike owerhede in. Van die individue is reeds gerepatrieer terwyl ander steeds in tydelike sentrums is om verwerk te word:
Meer as 15 000 Malawiese burgers verwerk terwyl regering repatriasie-veldtog versnel [KLANK]
ENG KubayiOnMalawians