# Die afgelope sewe dae is altesaam 14-duisend-165 verdagtes landwyd vasgetrek en 155 onwettige vuurwapens teruggevind. In die jongste sukses het die polisie se teen-ontvoering-taakspan op vier onwettige vuurwapens beslag gelê en ʼn Ethiopiese sakeman van ʼn ontvoeringsindikaat in Kensington, Johannesburg, gered. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê vyf ontvoerders is gearresteer en een is doodgeskiet:
Meer as 14 000 verdagtes vasgetrek en 155 onwettige wapens die afgelope week teruggevind [KLANK]
ENG MatheOnOperations