# Die African Media and Communicators Forum en die Nasionale Persklub verwelkom die deurbraak in die saak van die vermiste joernalis Sibusiso Aserie Ndlovu en sy vriendin Zodwa Mdhluli. Vier mense is in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van die paartjie. Ndlovu, die stigter van Capital FM Live is die laaste keer gesien toe hy sy werkplek in Mamelodi verlaat het, terwyl Mdhluli laas op 18 Februarie in KwaMhlanga opgemerk is. Die woordvoerder van die Nasionale Persklub, Antoinette Slabbert, sê die jongste ontwikkeling kom nie as ‘n verrassing nie:
Media-organisasies verwelkom deurbraak in die saak van vermiste joernalis en sy vriendin [KLANK]
AFR AntoinetteonMissing