Skip to content

Media-organisasies verwelkom arrestasie van nog verdagtes in moordsaak van joernalis en lewensmaat [KLANK]

# Die Afrika- Media en Kommunikasie-forum en die Nasionale Persklub het die polisie geprys vir sy ​​voortgesette harde werk om die moordsaak van die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli op te los. Die voorsitter van die Nasionale Persklub, Antoinette Slabbert, sê nog drie verdagtes is vanoggend in Nokaneng naby Rust De Winter, waar hulle geskuil het, in hegtenis geneem. Dit beteken daar is reeds agt mense vasgetrek. Sy sê van die verdagtes het reeds in die hof verskyn:

AFR AntoinetteonWelcomeArrest