# Die Afrika-Media en Kommunikeerdersforum en die Nasionale Persklub het uitgevaar teen die moord op die bekende joernalis, Aserie Ndlovu, en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Die klub se waarnemende voorsitter, Antoinette Slabbert, sê die paartjie se oorskot is gisteroggend gevind. Sy sê die forensiese span het die oorskot positief geïdentifiseer en bevestig dat Ndlovu en Mdhluli vermoor en in ‘n veld in die KwaMhlanga-gebied in Mpumalanga gelaat is:
Media-organisasies veroordeel moord op joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat [KLANK]
AFR AntoinetteonKilling