# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu se stafhoof, Cedric Nkabinde, het deursoekings- en beslagleggingsoperasies veroordeel en daarop aangedring dat alle interaksies deur sy prokureurs moet verloop. Dit volg na die beslaglegging op rekenaars en selfone by die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya se huis in Centurion. Hy sê die tydsberekening is verdag aangesien die toestelle bewyse bevat wat bedoel is vir die Madlanga-kommissie, en beskuldig polisie-generaals van teistering en intimidasie:
Mchunu se stafhoof beroep hom op prokureurs na deursoeking- en beslaglegging by Sibiya se huis [KLANK]
ENG-NkabindeOnSeizers