Skip to content

Mchunu ontken noue bande met sakeman Mogotsi [KLANK]

# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy ken die Noordwes-sakeman Brown Mogotsi sedert 2017, maar ontken dat hul ‘n noue verhouding het. Mchunu sê hulle het nog nooit alleen ontmoet nie en hy het nooit oor Mogotsi se persoonlike lewe navraag gedoen nie. Hy het versoek dat die komitee weer na sy getuienis van Maart kyk en dring aan hy het nie gelieg toe hy voorheen gesê het dat hy Mogotsi nie ken nie:

ENG-MchunuOnMogotsi