# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê dat hy die brief om die taakspan vir politieke moorde te ontbind, in sy huis in KwaZulu-Natal geskryf het. Mchunu, wat daarvan beskuldig word dat hy sy mandaat oorskry het deur die taakspan te ontbind, hou vol dat niemand anders by die besluit betrokke was nie, aangesien die span nooit deel was van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se organogram nie. Hy sê alhoewel befondsing ná 2022 voortgeduur het, bestaan daar geen getekende goedkeuring vir die span se voortgesette bedrywighede nie:
Mchunu aanvaar persoonlike verantwoordelikheid vir ontbinding van taakspan vir politieke moorde [KLANK]
ENG MchunuOnLetter