# Suid-Afrika se nuwe spesiale gesant na die Verenigde State, Mcebisi Jonas, het belowe om sy bes te doen om ‘n gesonde werksverhouding tussen die twee lande te bevorder, maar sê hy is bewus van die probleme wat hy waarskynlik sal teëkom. Die voormalige adjunkminister van Finansies sal die land se diplomatieke, handels- en bilaterale prioriteite en onderhandelinge lei om vennootskappe met die regering van president Donald Trump te bevorder. Jonas het mense gevra om geduldig te wees en sê dit is ‘n ingewikkelde situasie sonder kitsoplossings:
Mcebisi Jonas is bewus van probleme om SA/VSA-verhoudinge te probeer herstel