# Die Valke se afdelingskommissaris, Dumisani Mbotho, sê hy was by die eenheid se toekenningseremonie in Pretoria toe die sakeman Katiso “KT” Molefe in Desember verlede jaar in hegtenis geneem is. Hy is vandag die derde getuie voor die Madlanga-kommissie. Mbotho is voorheen in omstredenheid gedompel oor onvanpaste WhatsApp-plasings en ‘n ontmoeting met die vermeende misdaadbaas, Nafiz Modack. Mbotho sê die destydse hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, het hom gevra of hy bewus is van ‘n operasie in Sandton:
Mbotho sê Valke-hoof het hom gewaarsku oor berigte van vals beamptes in Sandton [KLANK]
ENG MbothoOnCommunication