Skip to content

Mbeki versoek Afrika om oseane-ekonomie in te span vir toekomstige groei [KLANK]

# Voormalige president Thabo Mbeki het Afrika-nasies versoek om die blou ekonomie voorrang te gee as ‘n hoeksteen vir die ontwikkeling en herlewing van die vasteland. Mbeki het voor die 15de Jaarlikse Thabo Mbeki Afrika-dag-lesing in Dar es Salaam, Tanzanië, die transformerende potensiaal van Afrika se oseane-ekonomie beklemtoon. Hy beklemtoon die volhoubare benutting van mariene hulpbronne kan ekonomiese groei aandryf, werk skep en voedselsekerheid verbeter, wat van kardinale belang is vir Afrika se toekoms:

ENG-MbekiOnBlueEconomy