# Oudpresident Thabo Mbeki sê hy hoop Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sal die verhouding tussen Pretoria en Washington kan herstel. Meyer is Donderdag amptelik in die Withuis geakkrediteer. Hy sluit in Amerika aan by die beroepsdiplomaat, Thabo Thage, om Suid-Afrika se ambassade te hervestig. Mbeki het aan die SABC gesê hy het met Meyer vergader en hulle het die probleme tussen die twee lande bespreek:
Mbeki hoop ambassadeur Meyer kan verhouding tussen Suid-Afrika en Amerika herstel [KLANK]
ENG MbekiOnUSRelations