Skip to content

Mbalula vra ANC-hernuwing in die Wes-Kaap [KLANK]

# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die ANC moet sy politieke teenwoordigheid in die Wes-Kaap herbou en versterk om die DA se anti-transformasie-agenda teen te werk. Mbalula sê die provinsie het diep geskiedkundige en ekonomiese betekenis en moet ‘n fokuspunt vir hernuwing wees voor die plaaslike verkiesing in 2026. Hy het bevestig die Nasionale Uitvoerende Komitee het ‘n provinsiale trustee aangestel om die heropbouproses, dissipline en voorbereidings vir toekomstige verkiesings te lei:

ENG-MbalulaOnWesternCape