# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het amptelik die Vroueliga se nasionale vrywilligersprogram by die Saulsville Arena in Tshwane bekendgestel. Hy het die inisiatief as die primêre dryfkrag agter die party se veldtog vir die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November verklaar. Mbalula het ‘n stampvol stadion toegespreek en vrywilligers gevra om deeglike deur-tot-deur-veldtogte in alle gemeenskappe te voer om openbare griewe oor mislukte basiese dienslewering direk aan te spreek en op te los:
Mbalula stel ANC-Vroueliga se vrywilligersveldtog bekend om verkiesingsveldtog vir 2026 te dryf [KLANK]
ENG MbalulaOnVolunteerProgramme