Skip to content

Mbalula sê Suid-Afrika sal nie geboelie word oor met wie hy wêreldwyd assosieer nie [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê Suid-Afrika sal nie geboelie word oor met wie hy wêreldwyd assosieer nie. Die land se beleid van onverbondenheid ontlok kritiek, veral omdat Suid-Afrika nie kant kies oor Rusland se inval in Oekraïne nie. Mbalula het tydens die Solomon Mahlangu-gedenklesing in Tshwane gesê die land sal nie swig voor die nasionale belange van ander lande nie, en dit is die kern van nasionale soewereiniteit:

ENG MbalulaONIran