# Die ANC sê hy sal voortgaan om Suid-Afrika se transformasie-agenda te verdedig ondanks toenemende wêreldwye druk, insluitend Amerikaanse tariewe van 30-persent. Die party hou vol sy transformasiebeleid, insluitend swart ekonomiese bemagtiging en grondhervorming, is noodsaaklik om vorige ongeregtighede reg te stel. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het op ‘n nuuskonferensie oor die besluite op die nasionale uitvoerende komiteevergadering gesê die regering sal nie sy soewereiniteit vir ekonomiese gunste verruil nie:
Mbalula sê SA sal nie sy soewereiniteit opoffer oor Amerikaanse tariewe nie [KLANK]
ENG MbalulaSovereignty