Skip to content

Mbalula sê Ramaphosa se komende besoek aan Amerika sal misverstande oor volksmoord ontlont [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê president Cyril Ramaphosa se beplande werksbesoek aan Amerika sal die bewerings van volksmoord teen wit Afrikaners ontlont. Hy het aan die kantlyn van die ANC se Duma Nokwe-gedenklesing in Sedibeng in Gauteng teenoor SABC News beklemtoon dat die besoek Suid-Afrika se soewereiniteit sal toon en hopelik betrekkinge tussen die twee lande sal herstel:

ENG-MbalulaOnRamaposa