Skip to content

Mbalula sê jeugliga moet polities bewus bly om SA se toekoms te vorm [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, moedig die party se jeugliga aan om militant en polities bewus te wees en verbind te bly om Suid-Afrika se toekoms te vorm. Hy het by die liga se tweede nasionale algemene raad in Kimberley, Noord-Kaap gewaarsku teen faksies en onproduktiewe geskille. Mbalula het die jeugliga aangemoedig om die rewolusie te verdedig, dissipline te handhaaf, en pogings te lei met dienslewering voor die komende plaaslike verkiesing:

ENG MbalulaOnFuture