# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die party ondersteun die minister van Finansies, Enoch Godongwana, ten volle terwyl hy voorberei om Woensdag die begrotingsrede te lewer. Dit is verlede maand teruggestuur vir hersiening nadat partye in die regering van nasionale eenheid ʼn voorgestelde BTW-verhoging van twee-persent verwerp het. Mbalula sê hy is optimisties dat die minister die begroting in die Parlement sal voorlê:
Mbalula sê die ANC ondersteun minister Godongwana [KLANK]
ENG MbalulaOnBudget