Skip to content

Mbalula sê BTW-ommeswaai is geen regsoorwinning nie, maar ‘n demokratiese oplossing [KLANK]

# Die ANC sê hy sal voortgaan om konsensus te bou binne die regering van nasionale eenheid om ’n vooruitstrewende en transformerende fiskale koers te verseker. Sekretaris-Generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die ontrekking van die voorgestelde BTW-verhoging is nie ’n regsoorwinning vir die DA en EFF nie, maar ’n demokratiese oplossing wat deur konsultasie en politieke volwassenheid bereik is. Mbalula het bygevoeg dat die besluit die Vryheidsmanifes weerspieël:

ENG MbalulaOnCourts