Skip to content

Mbalula sê ANC stel streng interne meganismes in om etiese leierskap te verseker [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party is besig om streng interne meganismes in te stel om etiese leierskap, doeltreffende regering en deursigtige besluitneming te verseker. Hy het die slotrede gelewer by die party se Noord-Kaapse provinsiale konferensie waar Zamani Saul onbestrede vir ʼn derde termyn as provinsiale voorsitter verkies is. Mbalula sê ANC-lede het ʼn verantwoordelikheid om gedissiplineerd te wees:

ENG MbalulaOnDiscipline