# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die party het ‘n strenger proses ingestel om burgemeesterskandidate te keur voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Mbalula het aan die media gesê kandidate word ondersoek, word onafhanklik gekeur en ondervra om te verseker slegs bekwame en etiese leiers word gekies. Hy het ook aangekondig die ANC sal die manifes vir die plaaslike regeringsverkiesing op 15 Augustus in Riverpark, Diepsloot in Gauteng bekendstel:
Mbalula sê ANC kies burgemeesterskandidate wat sal dien en nie sal steel nie [KLANK]
ENG MbalulaOnManifesto