# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê veterane in die party gaan waarskynlik ‘n belangrike rol in die toekomstige rigting van die beweging speel. Hy het tydens die ANC-veteraneliga se nasionale uitvoerende komiteevergadering in Sandton, Gauteng, gepraat. Mbalula beskryf die veterane as ‘n belangrike bron van ervaring en wysheid wat die party voor die plaaslike regeringsverkiesing sal versterk:
Mbalula prys veteraneliga as ‘n bron van wysheid en leiding binne party [KLANK]
ENG MbalulaOnVeterans