# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het die ontmoeting tussen president Cyril Ramaphosa en sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, geprys en dit bestempel as Sending Voltooi. Mbalula het in Kaapstad aan SABC News gesê Ramaphosa het diplomasie getoon in sy gesprekke met Trump en Suid-Afrikaners se belange beskerm:
Mbalula prys ontmoeting tussen SA en Amerika, noem dit ‘n sukses [KLANK]
ENG-MbalulaOnSA-USMeeting