# Hoofregter Mandisa Maya het Suid-Afrikaners versoek om hulle te verbind tot die handhawing van die Grondwet en om die onafhanklikheid van die regbank te beskerm. Maya het tydens die Konstitusionele Hof se 30ste herdenking in Braamfontein, Johannesburg, gesê die hof, wat in 1995 deur wyle president Nelson Mandela gestig is, beskerm steeds die regte en waardigheid van alle burgers. Maya waarsku egter die oppergesag van die reg moet gehandhaaf word, en howe moet nie deur politieke inmenging beïnvloed word nie:
Maya vra volgehoue toewyding aan grondwetlikheid en geregtelike onafhanklikheid [KLANK]
ENG MayaOnIndependence