Skip to content

Mashatile waarsku teen vigilante-aanvalle wat migrante teiken [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering veroordeel die onlangse aanvalle op buitelandse burgers in Suid-Afrika ten sterkste. Mashatile het tydens die NEPAD-hoëvlak-sake-ontbyt in Kaapstad kommer uitgespreek oor ongedokumenteerde migrante wat met misdaad verbind word, maar waarsku dat gemeenskappe nie die reg in eie hande moet neem nie. Hy sê geweld en anti-migrante-proteste is skandelik is en weerspieël nie regeringsbeleid of die siening van die meeste Suid-Afrikaners nie:

ENG MashatileOnVigilanteAction