Skip to content

Mashatile vra vir intelligensiegedrewe polisiëring en samewerking met gemeenskappe om bendegeweld te bekamp [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die sukses van Operasie Prosper hang af van intelligensie-gedrewe polisiëring en sterker samewerking tussen gemeenskappe om bendemisdadigers te help identifiseer. Hy het gepraat tydens ‘n besoek aan bende-geteisterde gebiede op die Kaapse Vlakte, insluitend Mitchells Plain, Lentegeur en Gugulethu, waar gewelddadige skietery voortduur ten spyte van die militêre ontplooiing. Mashatile sê die regering wil die situasie op die grond assesseer en pogings versterk om bendegeweld te bekamp:

ENG MashatileOnCooperation