Skip to content

Mashatile vra regering en inwoners om saam te werk tydens skoonmaakveldtog in Mangaung [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering moet saam met die mense skoonmaak en nie vir hulle nie. Mashatile het ‘n skoonmaakveldtog in Mangaung, in die Vrystaat gelei om ‘n skoner leefstyl te bevorder en het ‘n beroep gedoen op samewerking ten einde die munisipaliteit se netheid te verbeter. Die wêreld se 2023 luggehalte-verslag het Bloemfontein as die tweede swakste stad vir luggehalte aangewys. Mashatile sê die veldtog beplan om skole in te sluit en ‘n kultuur van netheid te kweek:

ENG-MashatileOnCleaning