# Adjunkpresident Paul Mashatile het die onlangse aanvalle op Iran veroordeel en vra ‘n blywende wapenstilstand in wêreldwye konflikte. Hy het tydens die G20-jeuggesprek in Sandton, Gauteng, die jeug wêreldwyd aangemoedig om saam te staan en voorstanders vir vreedsame oplossings te wees. Mashatile sê Suid-Afrika verstaan die uitwerking van oorlog op gewone mense en beklemtoon die jeug moet alle beskikbare platforms gebruik om te staan vir die beëindiging van geweld:
Mashatile veroordeel aanvalle op Iran, versoek wêreldwye jeug om te staan vir vrede [KLANK]
ENG MashatileOnIran