# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die wêreldwye motorsektor verskuif vinnig na nuwe-energievoertuie. Mashatile waarsku Suid-Afrika kan teen 2035 belangrike uitvoermarkte verloor indien die plaaslike motorbedryf nie betyds oorskakel na nuwe-energievoertuie nie. Hy sê die regering waardeer dat Chery die voortou neem met die bekendstelling van nuwe-energievoertuie in Afrika en reeds verskeie modelle aanbied. Mashatile voeg by Suid-Afrika is goed geplaas om die vasteland van voertuie te voorsien deur geleenthede wat gebied word deur die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied:
Mashatile sê wêreldwye motorbedryf verskuif vinnig na nuwe-energievoertuie [KLANK]
ENG MashatileONVehicles