Skip to content

Mashatile sê The Pink Forum se uitreikprogramme help kinders in nood [KLANK]

# Die adjunkpresident se vrou, Humile Mashatile, sê sy is bly organisasies soos The Pink Forum se uitreikprogramme maak ʼn verskil in kinders se lewens. Mashatile en die adjunkminister in die presidensie, Kenny Morolong, het in samewerking met die forum meer as een-duisend-200 paar skoene en sanitêre doekies aan leerders by die Mashemong Primary School, in Tembisa, Ekurhuleni, oorhandig. Mashatile sê hulle wil jong leerders ophef en toerus om sukses te behaal:

ENG HumileonProgramme